)

Oud-Nellie aangewys as Rugbyspeler van die jaar

Foto: Duane Vermeulen met sy NHS erepenning wat hy in 2019 ontvang het

Duane Vermeulen, oud-leerder van Hoƫrskool Nelspruit, is as Suid-Afrika se rugbyspeler van die jaar aangewys. Vermeulen is ook as die Superrugby- en Unlocked-speler van die jaar vereer.

Ten spyte van die eise wat Covid-19 gestel het, het Duane nie net as agsteman presteer nie, maar ook as kaptein van die Vodacom Blou Bulle voorgeloop en die span tot oorwinning van die Unlocked- en Curriebeker-titel gelei. Die Blou Bulle is as span van die jaar aangewys.

HoĆ«rskool Nelspruit is breĆ«bors trots op diĆ© oud-Rhino wat oor uitsonderlike rugbytalent beskik en ā€˜n al groter legende-in-wording op die rugbyveld is!

#nellietrots

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal