)

Ses leerders van Hoër Meisieskool Oranje in Vrystaat Laserrun-span opgeneem.

Foto: Danielle Joubert

Ses leerders van Oranje is in die Vrystaat Laserrun-span opgeneem. Die span van 29 lede (hoër- en laerskole) ding op 28 Maart mee op die nasionale kampioenskap in Somerset-Wes.

Die ses is Donna le Roux, Ezeth Esterhuizen (albei gr. 8), Lané van Rooyen (gr. 9), Danielle Joubert, Miché Johns en Anina Groenewald (almal gr. 10). Anina se jonger sussie, Carli (Oranje Primêr), is ook in die span.

Danielle (foto) het Saterdag op die Vrystaat-kampioenskap in die o.17-afdeling koning gekraai. Donna was die o.15-kampioen. In Sondag se Vrystaat Tetrathlon-kampioenskap het Danielle ook met die louere weggestap in die o.17-afdeling. Lané was tweede en Miché derde.

Tetrathlon bestaan uit skerm, 200m swem, 3 x 800m hardloop tesame met laserpistoolskiet tussen elke ronde.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal