)

Rooiskool leerder presteer by Presidentskiet kompetisie

Annika Serfontein van Afrikaanse HoĆ«rskool Kroonstad, het deelgeneem aan SA Jagters en Wildbewarings-vereniging se Streeks Presidentskiet kompetisie op Hertzogville. Daar word jaarliks 6 sulke kompetisies geskiet in die Vrystaat. Die top 10 Junior skuts word uitgenooi om aan die einde van die jaar aan die nasionale kompetisie deel te neem. Annika het ‘n brons medalje ontvang vir Juniors by hierdie kompetisie. Huidiglik beklee sy die die 12de posisie in die land vir Juniors.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal