)

Primêre Skool Jordania hou Redenaarskompetisie van hoë gehalte

Primêre Skool Jordania bedank al hulle redenaars wat aan die skool se Interne Redenaarskompetisie deelgeneem het. Die toesprake was hierdie jaar van baie hoë gehalte.

Die volgende redenaars het goed gevaar

Graad 1 tot 3:

1. Danielle Venter

2. Demaine van Deventer

3. Karmi Verster

Graad 4 en 5:

1. Lize Joubert

2. Lené Labuschagne

3. Pieter Wessels

Graad 6 en 7

1. Zané Wessels

2. Heiken Venter

3. Juané Loubser

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal