)

Hoërskool Nelspruit opgewonde oor T20 Kriekettoernooi

Hoërskool Nelspruit is opgewonde om aan te kondig dat die Nellies eersdaags aan ‘n interne T-20 kriekettoernooi gaan deelneem. Twee junior en twee senior spanne sal onderskeidelik teen mekaar meeding. Die uiteindelike wenner sal volgens ‘n gekombineerde puntetabel bepaal word.

Hierdie T-20 krieketbeker is deur Westvaal Nelspruit en NHS se toegewyde personeel moontlik gemaak.
Die vier spanne se kapteine en afrigters gaan volgende week Westvaal Nelspruit besoek waar die spanbekendmaking sal plaasvind. Hou ons sosiale media vir meer inligting oor die spanname, spelers en datums van wedstryde dop.
Covid-19 protokol sal streng nagekom word en geen toeskouers sal ongelukkig by die wedstryde toegelaat word nie.

Dit sal wel regstreeks op die Nellie TV-kanaal uitgesaai word.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal