Maxwell de Kock begin vandag sy skoolloopbaan in Graad 1 by Voluit Primêr in Virginia.
“Met ‘n swaar knop in die keel vir mamma het liefiekind Maxwell de Kock se skoolloopbaan vandag afgeskop met 1ste dag van skool en nog al gr 1..
Hy is super opgewonde en wil net met graagte begin lees en nuwe maatjies maak.
Foto verskaf
Become a Sponsor








