)

HTS Middelburg verwelkom nuwe personeel

Voor vlnr: mnr. Heinrich (Pikkie) Herrmann, me. Charné Kruger, mnr. Riaan Scheepers, mev. Salomé de Bruyn, mev. Chanelle Shrives

Agter vlnr: mnr. Edward Elms, mev. Laurinda Botha, mev. Reline Otto en mev. Mariske van Niekerk

HTS Middelburg verwelkom graag die personeel wat in 2021 by die Rooies-familie aansluit. Mnr. Heinrich (Pikkie) Herrmann (Wiskunde), me. Charné Kruger (Wiskunde), mnr. Riaan Scheepers (IGO en Tegnologie), mev. Salomé de Bruyn (Wiskunde), mev. Chanelle Shrives (Kuns en Kultuur & Visuele Kunste) Mnr. Edward Elms (Besigheidstudies), mev. Laurinda Botha (Wiskunde), mev. Reline Otto (Bemarking) en mev. Mariske van Niekerk (Bemarking).

Rooies wens u sterkte toe en glo dat u baie gelukkig sal wees by hulle!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal