Hoërskool Secunda stel graag hul nuwe onderwysers aan u voor. Verlede jaar, gedurende die grendeltyd, het meneer en mevrou van der Linde by die skool aangesluit en meneer Steyn, mevrou Eckhard en juffrou Blom het nou in die nuwe jaar aangesluit.
Baie welkom!













