Foto: Voor vlnr: Zanelle Broodryk, Melissa Jv Vuuren, Erma Weber, Henrique Lubbe
Agter vknr: Stuart Hough, Dries le Roux, Daniël Snijders, Johan Horn
Hartlik welkom aan die nuwe Pietie personeel. Hoërskool Pietersburg wens julle net voorspoed, geluk en tonne arbeidsvreugde toe!
Zanelle Broodryk (Engels), Melissa Jv Vuuren (Geskiedenis), Erma Weber (RTT), Henrique Lubbe (Afrikaans) Stuart Hough (Engels) Dries le Roux (Aspirant onnie) Daniël Snijders (Lewenswetenskap) en Johan Horn (Aspirant onnie).
Become a Sponsor








