Primêre Skool Jim Fouché het hul Hoofleiers en Onderhoofleiers bekendgemaak.
Hoofseun: Cobus Wilken
Hoofdogter: Rolani vd Berg
Onderhoofseun: Niel Wilken
Onderhoofdogter: Alinca Smit
Baie geluk aan elkeen van julle en sterkte met jul groot taak vanjaar.
Foto verskaf
Become a Sponsor








