)

Hoërskool Aliwal Noord se Landsdiens Dancing Queen!

Hoërskool Aliwal Noord het tydens lockdown met hulle landsdiensaktiwiteite voortgegaan al kon hul nie bymekaar kom nie. Oos-Kaap Landsdiens het twee kompetisies vir die streek aangebied.

Die eerste was ‘n T-hemp ontwerp kompetisie wat Marnus Snyman gewen het.

Die tweede aktiwiteit was ‘n lockdown dans kompetisie. Die Landsdieners het baie inisiatief aan die dag gelê en moes hulle danse op video vasvang en aanstuur na Tonie Botha (Oos-Kaap voorsitter) vir beoordeling. Weér het ons klub koning gekraai.

Baie geluk aan Kayla Stephenson wat die wenner van die kompetisie was.

R250 is ‘n lekker prys!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal