Henko Carstens en Aimee O’Brien van Primêre Skool Naudéville in welkom het uitstekende uitslae ontvang vir hul Voorslag PD wat hulle op 31 Oktober geskryf het. Dankie dat julle die Voortrekkers se naam hoog hou.
“Ons is trots op julle en julle harde werk.”
Foto verskaf