Foto bo: Mia de Jonge, Rudi Swiegers, Anjoe de Kluiver, Jaco Swiegers, Willie van Zyl, Carli du Plessis
Welkom Volkskool is baie trots op hul Graad 7 Voorslag PD Voortrekkers met hulle pragtige uitslae ten spyte van hierdie moeilike COVID-19 tydperk.
Post Views: 118