)

Primêre Skool Jordania toekenningsgeleentheid

Primêre Skool Jordania van Bethlehem het vanjaar die volgende toekennings gemaak:

Jané de Villiers – Dux leerder vir 2020 – Pelserbeker vir hoogste akademiese prestasie in graad 7

Heiken Venter – Ontvang die Christo Bester Beker vir hoogste punte in die hoogste praktiese Unisa musiekeksamen.

Cara Cilliers – Ontvang die drama troffee vir die leerder met die meeste A++ simbole in die afdeling Drama.

Die skool het ook besluit om aan die volgende Gr7 leerders ‘n Diamanttoekenning vir akademie toe te ken.

Hierdie leerders het gedurende die jaar baie goed gevaar in hul akademiese werk met ‘n gemiddeld van meer as 85%.

ROOI GROEP: Graad 7’s

Jayden Slabbert, Noélle Pettit, Zelke van Zyl, Dirk Willemse, Nicola van Aardt en Andrea Steynberg.

Voor: Jayden Slabbert, Noélle Pettit, Zelke van Zyl, Dirk Willemse
Agter: Nicola van Aardt, Andrea Steynberg

BLOU GROEP: Graad 7’s

Ané Beukes, Christian de Boer, Juandro Bernard, AJ Burger, Charl Hattingh, Amy Kotze, Leozé Lottering, Jané de Villiers, Mikneja Esplin, Like Bernard en Johné Fouché.

Voor: Ané Beukes, Christian de Boer, Juandro Bernard, AJ Burger, Charl Hattingh, Amy Kotze
Agter: Leozé Lottering, Jané de Villiers, Mikneja Esplin, Like Bernard, Johné Fouché

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal