Chelsea Joubert van Primêre Skool Naudéville het deelgeneem by die Goudveld Taal en Kunstefees.
Sy het goud behaal vir Acrobatic Solo.
Tydens die SA Dance School Championships in Centurion vanaf 27 tot 30 Oktober, het Chelseadie volgende prestasies behaal:
Actobatic Novice Solo – High Silver
Hip Hop Beginner Solo – High Silver
Lyrical Beginner Solo – High Gold
Noordelike Distrik Gimnastiek Zone 31 Oktober Brons en algeheel 3de
Dance for Growth 2020 – Overall 3de plek Mini Hip Hop Solo
Become a Sponsor








