Foto vlnr: Gerard Bekker en Dandré Karstens
Twee Outies swaai stokke vir Suid-Kaap: Gerard Bekker en Dandré Karstens van Laerskool Outeniqua in George het albei gedurende Oktober die Suid-Kaap in Port Elizabeth verteenwoordig. Hulle het hier kragte gemeet  met spelers uit ander provinsies. Gerard het vir die 0/13 Suid-Kaap span gespeel, en Dandré vir die 0/11 Suid-Kaap span.
Baie geluk, manne!
Become a Sponsor








