Foto: Miceala met haar kunswerk
Hoƫrskool Ermelo se graad 12-kunsleerders het uitstekend presteer tydens die kunskompetisie wat jaarliks deur die Departement van Onderwys geloods word. Uit die 137 inskrywings het sewe Erries presteer met uitslae bo 80%.
Miceala Erasmus behaal 87% en verwerf ān tweede plek in Mpumalanga.
Hierdie is ān besonderse prestasie en getuig van harde werk en ān pragtige kunstalent.
Baie geluk, Miceala. Hoƫrskool Ermelo is besonder trots op jou!
Become a Sponsor








