Foto: Angelo afwesig
Hoërskool Durbanville wens Diagho, Morndrey, Juanre en Angelo sterkte toe. Hierdie 4 Durbies is gekies is vir die WP o17 7’s Rugbyspan.
Hulle neem more deel aan die Assupol 7’s by Paul Roos Gimnasium. Geniet elke oomblik!
Sterkte Diagho, Morndrey, Juanre en Angelo (afwesig). Geniet elke oomblik!
DurbieNet – HSD vriende, ouers en Oud-Durbies
Durbanville commUNITY
Durbanville
I Love Durbanville
Durbanville At Home