)

Hoërskool Aliwal-Noord – Huis Rotsvas se Leerlingraad 2021

“A leader takes people where they want to go. A great leader takes people where they don’t necessarily want to go, but ought to be.” Hierdie aanhaling deur Rosalynn Carter weerspiëel die karakter eienskap van wat dit verg om ‘n goeie leier te wees. If you want to be a good leader you have to be selfless and not constantly try to win the approval of others by impressing them. ‘n Goeie leier is nederig en dink aan ander se behoeftes bowenal. ANHS is baie trots op die volgende leerders wat verkies is as Koshuisleerlingraad vir 2021.

Die meisies is: Karli van der Walt (hoofmeisie), Joanne Wagenaar, Marli Nel en Lara Janse van Rensburg.

Die seuns is: Sakkie Kotze, Bathi Njobe, Schalk Willem Vorster, Walt Vorster (hoofseun).

Baie geluk aan Karli van der Walt en Walt Vorster wat verkies is as Huis Rotsvas se hoofleiers vir 2021.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal