Karel Mestdagh van Leeuwenhof Akademie het die afgelope naweek tydens die Freestate Standard Championship uitgeblink in Kleiduifskiet (Skeet en ATA Trap) en het die afgelope naweek die volgende prestasies behaal:
NSSA Skeet:
High-gun Silver (97/100)
Team Bronze
Junior Gold
NSSA Skeet Doubles:
High-gun Gold (Algehele wenner onder alle ouderdomsgroepe!)
ATA Trap:
Junior Gold
Baie geluk!!!