Laerskool Kruinig se Bidkamer leiers inspireer hul mede Kruinies en Personeel met mooi en positiewe boodskappe.
Hulle nooi Kruinies en personeel uit om vandag die LEWE te kies en om LIG te wees.
God is Lewe – kies God en jy sal die lig en die lewe hê.
Groot dankie aan ons Bidkamer leiers vir hierdie bemoedigende woorde.