)

Hoërskool Adamantia Karate-leerders gradeer

Nege van Hoërskool Adamantia, Kimberley, se Karate-leerders het Saterdag, 12 September gegradeer.

Selwyn Jembula en Beukes Mihi gradeer van ‘n wit belt na ‘n geel belt.

Anthony Mokgoro en CJ Jacoby gradeer van ‘n geel belt na ‘n oranje belt.

Tristan Owen, Darren Uithaler, Darius Jacobsohn, Valencia Tiger en Aiden Visagie gradeer van ‘n oranje belt na ‘n groen belt.

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders wat hard gewerk het. Hou aan om so goed te presteer. Julle maak Addies trots!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal