)

Hoërskool Bultfontein presteer by Con Spirito-kompetisie

Gé Coetzee van Hoërskool Bultfontein het gedurende Julie aan die Con Spirito – virtuele kompetisie deelgeneem en uitstekend presteer. Gé het ‘n gemiddeld van 85 – 91% behaal vir al die afdelings waaraan hy deelgeneem het, naamlik sang, lees en klavier. Na afloop van sy suksesvolle optredes is Gé ook uitgenooi na die nasionale rondte wat vanaf 1 tot 18 Desember in Johannesburg aangebied word.

Welgedaan Gé. Bulties is trots op jou!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal