Hoërskool Nelspruit se 2020/2021 bestuurskomintee en hoofleiers is Sondag 23 Augustus aanlyn op Nellie-TV aangekondig. Baie geluk aan die volgende nuutverkose BK-lede:
Dogters: Nicolize Aucamp, Danel Bekker, Saartjie Breytenbach, Jacinta Capazorio, Jana Engelbrecht, Amé Hope, Teneil Le Roux, Eunice Lubbe, Carla Mouton, Robyn Parnell, Christa Schutte, Shana Scott, Lané Taljard, Tuané Tremper, Gabi van der Merwe, Izani van der Merwe, Naomi van der Nest, Kara Viljoen, Nicci Viljoen en Anegreth Vorster.
Seuns: Udo Cilliers, PJ Coetzee, Henno de Beer, Rijk de Kock, Hendrik Dreyer, Janu Erasmus, Franco Erasmus, Wentzel Erasmus, Werner Geldenhuys, Ruben Gründlingh, Luthando Mabuza, Kyle Macdonald, Arthur McGee, Theo Mogale, Christo Nel, Hendru Stiglingh, Henru van der Merwe, Dawie van Heerden, Gerard Venter en Keenan Visser.
Elke dux van die bestuurskomitee het ‘n portefeulje waarvoor hulle gedurende hulle termyn verantwoordelik is, ontvang.
Dié gedugte span is vuur en vlam vir die taak op hande.
Dux Verteenwoordigende Koshuisrade: Gabi van der Merwe en Keenan Visser
Dux Akademie, Geestelik en Nellie-hart: Nicolize Aucamp en Franco Erasmus
Dux Kultuur en Bemarking: Teneil le Roux en Janu Erasmus
Dux Sosiaal: Christa Schutte en PJ Coetzee
Dux Sport: Carla Mouton en Christo Nel