Baie geluk aan Grey Kollege Primêr se Top 10 presteerders van die Eerste Kwartaal.
Congratulations to our Top 10 achievers for the First Term. We are so proud of you.
Die volgende Grey-linge is die No. 1 posisie in die Top 10 van Graad 4 tot 7 behaal:
Albert (Gr. 5), Werner (Gr. 4), Konain (Gr. 6) en Adem (Gr. 7)
Baie geluk! Grey is baie trots op julle. Hou so aan.