)

Hoërskool Kroonstad leerder wen 1ste plek in Nasionale Con Spirito kompetisie

Chanel Morgan’n gr.11-leerder van Hoërskool Kroonstad, het ‘n eerste plek in die Nasionale Con Spirito kompetisie gewen vir haar gedig Die nuwe verfdoek.

Bloues is baie trots op jou, Chanel!

Blouskool bied vir leerders ook die geleentheid om Dramatiese Kunste te neem as ‘n ekstra vak vanaf Gr 10 tot 12. Dramatiese Kunste is ‘n matriekvrystellings vak en die vak gewig is gelykstaande aan vakke soos Wiskunde en Fisiese Wetenskap.

Dramatiese Kunste word deur Riëtte le Roux aangebied.

Dramatiese Kunste bied ook verskeie beroepkeuses, meer as net om ‘n akteur te wees. Verskeie werksgeleenthede soos:

  1. Akteur
  2. Kamerawerk
  3. Radiowerk/omroeper
  4. Teater en verhoogbestuurder
  5. Klank en beligting ingenieur om slegs ‘n paar te noem.

Die Gr. 11 Dramatiese Kunste-leerders het die voorreg gehad om in die Junie-vakansie op die stel van 7de Laan en Binnelanders te kuier.  Leerders kon  hulself in die bekende sepies sien.  Dit was ‘n ongelooflike ervaring en die leerders kon ook beleef hoe alles agter die kameras werk. 

Die Gr. 8 tot 11-leerders se jaarlikse Drama-eksamen vind in Oktober plaas.  Ons bied ook gereeld ‘n soektog na nuwe talent aan in samerwerking met gewilde akteurs.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal