)

Leeuenhof Akademie se Hoofdogter 2020/2021aan die woord

Wow! Wat ‘n absolute eer en voorreg om as hoofdogter van Leeuwenhof Akademie verkies te word! Ek is so dankbaar vir die geleentheid om my leeu-familie, saam met my mede-leiers, met trots te dien.

Ek weet die take en verantwoordelikhede wat vir my voorlê gaan nie altyd maklik wees nie en daar gaan baie struikelblokke langs die pad wees, maar ek weet dat ek tot alles in staat is deur Hom wat my krag gee.

Elke hoofleier sal ‘n ‘legacy’ wil agterlaat, maar dit beteken tog vir elke individu iets anders. Ek wil met passie, entosiasme en oorgawe elke taak aanpak met die wete dat ek daaruit iets sal leer. Ek sal nederig bly en nie toelaat dat my posisie, foute of suksesse my definieer of my waarde bepaal nie, maar liewer wat God van my dink. Ek wil só lewe dat ek die Here se liefde en geluk sal uitstraal na almal waarmee ek in aanraking kom. Dít sal my ‘legacy’ wees. Een van liefde, nederigheid, diensbaarheid en die Here se genade.

Ek is vreeslik optimisties en opgewonde oor die nuwe hoogtes wat Leeuwenhof Akademie gaan aanhou bereik en ek is dankbaar dat ek kan deel wees daarvan.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal