)

Errie behaal provinsiale klere by Talent Arica Nationals 2020

Miceala Erasmus, ‘n graad12-leerder van Hoërskool Ermelo, het onlangs aanlyn deelgeneem aan die Talent Africa Nationals 2020 kompetisie.

Sy het twee video’s ingestuur vir die kategorie 15 tot 17 jaar “Backtrack Vocal” waarvoor sy twee bronsmedaljes sowel as provinsiale kleure ontvang. Micaela ontvang ook ‘n aanbod van ‘n musiekstudio in Johannesburg om ‘n “cover”-album op te neem.

Hartlik geluk, Micaela. Die Erries is besonder trots op jou! Mag jou stem vir almal wat dit hoor tot groot seen wees!

VIDEO

https://www.facebook.com/100001808942203/videos/pcb.602210907098312/3899020506834876/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal