Hoërskool Salomom Senekal op Viljoenskroon se skoolhoof, mnr. Nortman, personeel en leerders het vandag die SANBS ondersteun tydens die bloedskenk veldtog. Hierdie veldtog word gereeld deur die Rotariërs gereël en deur die gemeenskap en skool ondersteun.
Baie dankie, Villies, dat julle ‘n bydrae lewer om lewens te red.
Become a Sponsor








