)

Laerskool Westwood maak harte bly op Mandeladag

Die Graad 7 leerlinge van Laerskool Westwood, Boksburg, het Mnr. Nelson Mandela hierdie jaar herdenk op Mandela-dag deur 67 briefies aan pasiĆ«nte te skryf wat siek is en 67 briefies aan die ā€œfrontlineā€ werkers om dankie te sĆŖ wat hulle gedurende hierdie Covid-19 pandemie vir ons land beteken.

As gevolg van die huidige situasie in hospitale is hulle nie toegelaat om self die pasiënte te besoek en te bederf nie.  Hierdie briefies is gesaniteer en afgelaai by die Medicross in Boksburg, waar die briefies deur die mediese personeel uitgedeel is.

#Wessies maak 67 harte bly

#Wessies gee om

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal