)

Hoërskool Adamantia Gr 8 Inskrywings 2021

Hoërskool Adamantia, Kimberley, is ‘n skool wat elke leerder vir die toekoms voorberei. Ons is vandag ‘n gerekende skool wie se naam veel wyer strek as die grense van Kimberley en selfs die Noord-Kaap. Hiervoor is sy mense, wat op alle terreine gewoeker en gearbei het, in hoofsaak verantwoordelik.

Die prestasies van ons leerders op akademiese, kultuur– en sport– gebied, en die naskoolse prestasies deur ons oudleerders, getuig van die gehalte mensemateriaal waaruit die skool saamgestel is en van die gehalte werk wat hier gelewer is en steeds gelewer word. ‘n Rede vir ons sukses is die hoë premie wat op die menswaardigheid van elke leerder sewewigtige, gebalanseerde lewenswyse geplaas word.

Vir elke leerder word nuwe wêrelde oopgebreek in die klaskamer, in ’n VCSV-kringetjie, op die sportveld of tydens ’n kamp of toer. Daardie sluimerende, Godgegewe potensiaal van elke leerder word ontdek en begin dan ontluik. 

Só word gelukkige jongmense hier help ontwikkel en die wêreld ingestuur. Gedagtig aan ons leuse en slagspreuk weet ons dat ons oor die regte materiaal beskik en dat ons in Sy naam en Sy krag ook van krag tot krag sal gaan. As jy die beste hoërskool-ervaring soek, wag ons vir jou!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal