)

Laerskool Vryburg 2019 Prysuitdeling

Daniël Kühn, Hoofseun van Laerskool Vryburg 2019, het die volgende trofees ontvang by vanjaar se prysuitdeling:

– Jordaantrofee – Hoogste gemiddeld in Gr. 7
– Haasbroektrofee – Beste prestasie in Wiskunde
– Rohlofftrofee – Beste prestasie in Natuurwetenskap
– Pretoriustrofee – Beste prestasie in Sosiale Wetenskappe
– Proveld Bonsmaratrofee – Beste prestasie in Lewensorientering
– Wilton en Lizelle Viljoentrofee – Beste prestasie in Kreatiewe Kunste.
– Daniel Kuhntrofee – Best achiever in English- First Additional language.
– Apostellistrofee – Beste tweetalige leerder.
– Kammie Strydomtrofee vir hoogste gemiddeld van Gr. 4 – Gr.7
– Ben de Klerkskild vir leierskapkwaliteite.
– Drie Bester beker – word toegeken aan ‘n Gr. 7 leerder vir sy akademiese- , sport en         kultuurprestasies.

Baie geluk Daniël! Hierdie is sowaar ‘n prestasie om op trots te wees!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal