HoĆ«rskool Upington verwerf die Top 3 posisies vir Let’s Play Supersport ster van die jaar.
Baie geluk aan Jessi Wessels wat 1ste plek gekry het. Elanie Brand het 2de plek en Narike Hoft 3de plek behaal.
Uppies is baie trots op julle!
Become a Sponsor









