Agter vlnr: MJ van Niekerk, Stephan Aspeling, Marco Beukes, Tilana Richards en Michelle Faber
Voor vlnr: Jaco Becker, Carla Rediker, Johané de la Rey, Caroli Wolhuter en Joné Bester.
Hoërskool Hartswater se top 10 akademiese presteerders, Gr 12, vir die 2de kwartaal is MJ van Niekerk (7), Stephan Aspeling (8),
Marco Beukes (9), Tilana Richards (5), Michelle Faber (4), Jaco Becker (Eerste posisie met 85,43% gemiddeld), Carla Rediker (3),
Johané de la Rey (2), Caroli Wolhuter (7) en Joné Bester (6)
Baie geluk aan hierdie slim Hartsies!