)

Hoërskool Upington se ATKV Jeugtak

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Hoërskool Upington se ATKV Jeugtak het Woensdag `n propvol, prettige aand gehad. Die “P”-tema het gelei tot baie interessanthede, bv. port, popcorn, pasteie, pampoenpoffertjies, pryswenners en pret!

Uppies se leerders het gesing, gedans en monoloë opgevoer. Die aand is verder kleur gegee deur optredes van 4 Fanie Malanners, `n buikspreker van Oranje-Noord, `n grillerige “kok” van Op die Voorpos en vele plaaslike talent. `n Groot geleentheid op die program was die optrede van `n saksofoon-groep, al die pad van Graafwater, uit die Weskus. Hul spel was ongelooflik en baie spesiaal, veral vir Mev. May omdat Hoërskool Graafwater haar Alma Mater is en sy hul genooi het.

Die propvol saal van meer as 200 mense het die aand baie geniet. Die kos was lekker, die optredes pragtig en die aand sal nog lank onthou word.

Baie dankie aan elke Kultuurdier en elke ATKV mamma vir hulp, bydraes en omgee.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal