Op Saterdag, 3 Augustus, het Hoƫrskool Ermelo se landloopatlete deelgeneem aan die Gert Sibande-kampioenskap te Hoƫrskool Oosterland.
Bongmusa Vilakazi, Caylin Loock, Chantelle Swart en Luyanda Mabuza kwalifiseer en dring deur na die Mpumalanga-kampioenskap wat op 31 Augustus te Rob Ferreira plaasvind:
Baie geluk aan die leerders en sterkte met die kampioenskap wat voorlĆŖ. EHS is baie trots op elkeen!
Vlnr: Bongmusa Vilakazi, Luyanda Mabuza, Caylin Loock en Chantelle Swart.