)

Erries kondig Top Tien aan

Hoƫrskool Ermelo se leerders presteer op alle vlakke, ook akademies. Die Top Tien wat aangewys is, is net een van die bewyse hiervan.

Die Erries is besonder trots op die volgende leerders wat uitstekend gedoen het en die EHS se naam hoog hou:

(foto bo) Graad 8 Top TienĀ 
Voor (vlnr): Danel Olivier (92%), Dirk Maritz (92%), Jenna Oosthuizen (88%), Tobie Leibbrandt (88%) en Lood Geldenhuys (88%)
Agter (vlnr): Elandri Swart (87%), Dewald Olivier (87%), Carla Ferreira (86%), Billy van der Walt (85%) en Sphesihle Bandile Maseko (84%).

(Foto bo) Graad 9 Top TienĀ 
Voor (vlnr): Anke de Kock (94%), Lana Herholdt (93%), Michaela van Rensburg (92%), Margha Greyling (afwesig) (91%) en ChanƩ Bester (84%)
Agter (vlnr): Lorelei Güse (83%), Timon Brundyn (83%), Jolindi Annandale (83%), GJ Swanepoel (82%) en Israel Haines (80%).

(foto bo)Ā  Graad 10 Top TienĀ 
Voor (vlnr): Charis Brundyn (92%), Zara Büchling (87%), Precious Matshaya (85%), Jana Nel (84%) en Alana Leibbrandt (80%)
Agter (vlnr): SimonƩ Beyer (79%), AndrƩ Strauss (77%), Mandisa Dube (74%), Amy Greyling (74%) en Charles Randell (73%).

(foto bo)Ā  Graad 11 Top TienĀ 
Voor (vlnr): LeanƩ von Wielligh (92%), Nicole Venter (92%), Daniel van der Merwe (90%), Clariz Olivier (88%) en Yonette Fourie (88%)
Agter (vlnr): HannƩ Swart (88%), JanƩ Willemse (88%), Klarissa Joubert (85%), Marla Oosthuizen (84%) en Walter Visser (afwesig) (84%).

(foto bo) Graad 12 Top TienĀ 
Voor (vlnr): Lydia Landman (86%), Jenna Lewis (84%), Lusanti Brundyn (84%), BernƩ de Kock (83% en Charl Rautenbach (82%)
Agter (vlnr): Elbeth Badenhorst (81%), Eloïse Delport (81%), Sorita Holtzhauzen (80%), Franchoné Mulder (79%) en Sharné du Plessis (78%).
Afwesig: VandrƩ Swart (80%)
Baie geluk aan elkeen van die leerders met die pragtige prestasie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal