Willie Boshoff, graad 8-leerder aan Hoërskool Ermelo is tydens die Bokkieweek vir die 7’s-rugby in Oktober 2017, by H/S Wilgers in Pretoria gekies as lid van die o/14 SA-Bokkiespan wat vanaf 3 tot 13 Desember 2017 aan die Vision Sports-toernooi in Mauritius gaan deelneem.
Baie geluk, Willie! Die Erries is trots op jou!