)

Leon gekies vir SA Bokkie 7’s rugbyspan

Leon du Preez, ‘n graad 10 leerling by Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanjaar Buite Senter vir Ligbron se o/16A rugbyspan gespeel wat nie net Mpumalanga Kampioene was nie, maar hulle het ook deurgedring tot by die Semifinale van die Virseker Beker.  Leon was ook gekies as die skrumskakel vir die o/16 Grant Khomo rugbyspan wat gedurende die April skoolvakansie in Bloemfontein deelgeneem het en Mpumalanga verteenwoordig het.

Leon het gedurende die Oktober-vakansie die Hoëveld verteenwoordig in die Hoëveld Bokkie 7’s rugbyspan waarna hy gedurende verlede week uitgevind het dat hy opgetrek word na die SA 7’s Bokkiespan wat gedurende Desember na Kenya sal toer waar hulle aan ‘n toernooi sal deelneem.  Baie geluk Leon.  Jy werp beslis die vrugte van al jou harde werk.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal