Op Saterdag, 9 September 2017, het Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die Mpumalanga-finaal van Radikale Redenaars in Witbank.
Vandré Swart (Gr.11) behaal ‘n eerste plek en dring deur na die Nasionale uitdunne. Anja Wege het tydens die eerste rondte van die Radikale Redenaars reeds gekwalifiseer vir die Nasionale uitdunne.
Baie geluk, julle. En voorspoed met die kompetisie. Erries weet julle kan!
Foto hierbo: Links is Vandré Swart en regs Anja Wege