Laerskool Ellisras is baie trots op hul nuwe Hoofleiers vir 2020. Die hoofseun is Elardus Erasmus en die hoofdogter is Elanza Oosthuizen. Die Onderhoofleiers is Lourens Pieterse (onderhoofseun) en Elané Erasmus (onderhoofdogter).
Baie geluk en sterkte met jul belangrike taak!
Become a Sponsor










