Mnr G Steinhöbel en Ian Pautz
Ian Pautz van Hoërskool Punt, Mosselbaai, is in die Suid-Kaap o/19A-gholfspan ingesluit wat op 29 September en 1 Oktober by die Kingswoond Gholfklub, aan die Heptangular-reeks, gaan deelneem. Mnr. G. Steinhöbel (Hoërskool Punt) en Mnr. Stephen Murray is as spanbestuurders van die o/19-spanne aangewys.