Die netbalspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 12 Julie in Mosselbaai teen die spanne van
Hoërskool Langenhoven, Riversdal, te staan gekom.
Die uitslae was as volg:
(Punt se telling eerste)
o/14B: 9 – 12
o/14A: 14 – 15
o/16C: 20 – 4
o/16B: 20 – 21
o/17B: 17 – 15
o/17A: 14 – 11
Foto: Agter vlnr: Carmel Treurnicht, Simoné Koen, Charnique Prins, Shané Snyders en Cayla Atsell
Voor vlnr: Sanel Wessels en Courtney Williams
Become a Sponsor









