)

Hoërskool Punt leerders presteer by ATKV-Redenaars 2019

Mariné Botha (Gr 8 Huistaal Voorbereid) behaal ‘n 1ste plek in die Suidoos-Kaap semi-finale rondte wat op 24 Mei 2019 in George gehou is.

Lucia Pauw (Gr. 10 Huistaal Onvoorbereid) behaal die 2de plek in die Suidoos-Kaap semi-finale rondte.

Beide leerders dring deur na die Nasionale finale rondte wat op 2 Augustus by die ATKV Goudini-Spa gaan plaasvind.

Hoërskool Punt is baie trots en wens julle baie sterkte toe!

Foto bo: Lucia Pauw (links) en Mariné Botha (regs)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal