)

Hoërskool Punt o/15-krieketspan presteer

Hoërskool Punt van Mosselbaai se o/15 A-krieketspan het Saterdag teen die span van D’Almeida te staan gekom en met 4 paaltjies gewen. Ewan Schoeman het 3 paaltjies in 5 beurte geneem en Whitey Bester 2 paaltjies in 6 beurte.

(Foto bo:) Voor vlnr: Ruan Muller, Dwayne Wessou, Whitey Bester, Ewan Schoeman, Jayden Cole en Logan Quickfall.

Agter vlnr: Mnr R. Botha (afrigter), Marko Hall, Evan van der Westhuizen, Dihan Scholtz, Miguel Godinho en Dale Jansen

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal