Na ‘n paar lang weke is die “Gorries” (Gr 8-leerders) van Hoërskool Punt op Vrydag, 1 Februarie, op Santos van hul beffies verlos.
Dit was ‘n baie vrolike groep “Visse” wat in Santos se branders baljaar het.

)

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…