Hoërskool Punt van Mosselbaai het deelgeneem aan die Gastao’s Junior Chef kompetisie, aangebeid deur Francois Ferreira Academy. Punt spog met ‘n eerste plek, Mariaan Coetzee en ‘n tweede plek,Teaca Bronkhorst.
)

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…