Twee van Hoërskool Punt se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham, neem vanjaar aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo op 6 Mei 2017 deel.
Vanjaar se tema handel oor die effek van verskillende tipes water-filtreersisteme op plante. Daarvan kan ook afgelei word dat dit dieselfde effek op die mens sal hê.
Die publiek kan hierdie leerders help deur vraelyste te voltooi. Hierdie vraelys kan gevind word by:
https://freeonlinesurveys.com/s/ETEuYTji