Albert Bruwer van Hoërskool Robertson is gekies vir die Boland 0/18 Cravenweekspan. Die Cravenweek vind 9-14 Julie 2018 by Paarl Boys’ High in Paarl plaas.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










