Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se netbalspanne het Dinsdag 30 April op Ligbron se bane teen Hoërskool Hoogenhout gespeel as deel van hulle liga-verpligtinge.

Die Liggies het die volgende uitslae behaal:1stes wen 42-19, 2des wen 14-12, o/16A wen 20-5, o/16B wen 8-6, o/15A wen 13-10, o/15B verloor 8-10, o/14A wen 16-1 en o/14B wen 15-5.

Foto bo: Jané Bosman

 

Liané Prinsloo
Become a Sponsor